Vinnige feite – Filippyne
- 113 964 000 – Bevolking
- 253 876 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 3 552 – Gemeentes
- 1 tot 464 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
UIT ONS ARGIEF
Hulle dien Jehovah ondanks ekonomiese probleme
Jehovah se Getuies in die Filippyne het volhard ondanks ernstige ekonomiese probleme gedurende die 1970’s en die 1980’s. Kyk hoe hulle voorbeeld ons vandag kan help wanneer ons deur moeilike tye gaan.
NUUSBERIGTE
Supertifoon Doksuri tref die Filippyne
DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE
Ek word “alles vir alle soorte mense”
Denton Hopkinson het deur die jare heen baie toewysings gehad. Dit het hom gehelp om te sien dat Jehovah vir alle soorte mense lief is.
DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE
Hulle het hulle gewillig aangebied in die Filippyne
Vind uit wat party beweeg het om hulle werk te los, hulle besittings te verkoop en ’n eenvoudige lewe in die Filippyne te lei.