Vinnige feite – Japan
- 124 752 000 – Bevolking
- 214 457 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 2 888 – Gemeentes
- 1 tot 583 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
NUUSBERIGTE
Groot aardbewing skud Noto-skiereiland in Japan
ONS WERK AS UITGEWERS
Hulle voorsien in die aanvraag na Bybels
Kyk hoe ons drukkery in Japan help om in die wêreldwye aanvraag na Bybels te voorsien.
DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE
Dagbreek in die Land van die Opkomende Son
Spesiaal geboude voertuie, wat “Jehu’s” genoem is, het gehelp om die Koninkrykspredikingswerk in Japan te bevorder.