Vinnige feite – Guatemala
- 18 918 000 – Bevolking
- 39 022 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 825 – Gemeentes
- 1 tot 488 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE
Hulle het liefde in aksie gesien
Drie blinde jongmense, wat nie braille kan lees nie, maak geestelike vordering met die liefdevolle ondersteuning van die gemeente.
NUUSBERIGTE
Getuies is gereed om met groot herbouwerk in Guatemala en Mexiko te begin ná verwoestende aardbewings
Jehovah se Getuies sal met ’n groot noodlenigings-projek begin om hulle mede-gelowiges te help wat in Mexiko en Guatemala deur twee verwoestende aardbewings geraak is.