Vinnige feite – Georgië
- 3 736 000 – Bevolking
- 18 841 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 224 – Gemeentes
- 1 tot 199 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
NUUSBERIGTE
Die boek Matteus in Mingrelian vrygestel
NUUSBERIGTE
Eerste spesiale streekbyeenkoms in Tbilisi, Georgië
Daar was aanmoedigende geestelike voedsel, vriendelike gasvryheid en vertonings van die streek se kultuur en geskiedenis by hierdie teokratiese geleentheid, die eerste van sy soort in Georgië.
NUUSBERIGTE
Die Europese Hof van Menseregte aanvaar Georgië se erkenning van skuld
Die Europese Hof van Menseregte (EHMR) het die Republiek van Georgië se erkenning aanvaar dat hulle die regte van tien Getuies van Jehovah geskend het.
NUUSBERIGTE
Europese Hof beskerm godsdiensregte van Jehovah se Getuies in Georgië
Hierdie beslissing deur die EHMR beskerm die Getuies se vryheid om bymekaar te kom vir aanbidding en op ’n vreedsame manier vir ander van hulle geloof te vertel.
DIE WAGTORING
’n Skat wat eeue lank verborge was
Vind uit hoe die oudste Georgiese Bybelvertaling waarvan mense weet, ontdek is.