Vinnige feite – Bolivia
- 12 152 000 – Bevolking
- 29 440 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 452 – Gemeentes
- 1 tot 419 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
NUUSBERIGTE
Jehovah se Getuies kry erkenning vir uitstalling van plaaslike kulture by byeenkoms in Bolivia
Die Getuies het toekennings gekry omdat hulle groot verbeterings aan fasiliteite gemaak het en ’n uitstalling opgerig het oor Bolivia se verskillende kulture.