Bereik geestelike doelwitte
Jehovah se Getuies het gevind dat die Bybel hulle help om nader aan God te kom en hulle doelwitte te bereik.
Cameron het die beste lewe ooit gevind
Wil jy ’n sinvolle lewe hê? Luister terwyl Cameron vertel hoe sy op ’n onverwagte plek ’n sinvolle lewe gevind het.
Hulle het hulle gewillig aangebied
Baie susters wat al in die buiteland gedien het, was aanvanklik huiwerig om na ’n vreemde land te trek. Hoe het hulle die nodige moed bymekaargeskraap? Wat het hulle geleer terwyl hulle in die buiteland gedien het?
Hulle het hulle gewillig aangebied – In Albanië en Kosovo
Watter vreugdevolle dinge het dié wat dien waar daar hulp nodig is, gehelp om te volhard ten spyte van die uitdagings?
Hulle het hulle gewillig aangebied—in Brasilië
Lees aanmoedigende ondervindinge van party wat na ’n ander land getrek het om God in groter mate te dien.
Hulle het hulle gewillig aangebied – In Bulgarye
Wat is ’n paar van die uitdagings om na ’n ander land te trek om daar te gaan preek?
Hulle het hulle gewillig aangebied—In Ghana
Diegene wat besluit het om te gaan dien waar meer Koninkryksverkondigers nodig is, het baie uitdagings, maar ook baie seëninge.
Hulle het hulle gewillig aangebied – In Guyana
Watter praktiese lesse kan ons by hulle leer? Hoe kan dit jou help om voor te berei om in ’n ander land te gaan dien, as dit jou begeerte is?
Hulle het hulle gewillig aangebied — in Madagaskar
Ontmoet party van die verkondigers wat hard werk om die Koninkryksboodskap in die hele Madagaskar gebied te versprei.
Hulle het hulle gewillig aangebied—In Mikronesië
Diegene uit ander lande wat op hierdie Pasifiese eilande dien, kom dikwels voor drie algemene uitdagings te staan. Wat doen hierdie Koninkryksverkondigers hieromtrent?
Hulle het hulle gewillig aangebied — In Mianmar
Hoekom het baie Getuies van Jehovah hulle geboorteland verlaat om te gaan help met die geestelike oeswerk in Mianmar?
Hulle het hulle gewillig aangebied —In New York
Waarom het ’n suksesvolle egpaar uit hulle droomhuis na ’n klein woonstel getrek?
Hulle het hulle gewillig aangebied—In Noorweë
Hoe het ’n onverwagte vraag ’n gesin beweeg om te gaan dien waar meer verkondigers nodig is?
Hulle het hulle gewillig aangebied in die Filippyne
Vind uit wat party beweeg het om hulle werk te los, hulle besittings te verkoop en ’n eenvoudige lewe in die Filippyne te lei.
Hulle het hulle gewillig aangebied—In Taiwan
Meer as 100 Getuies van Jehovah het hierheen getrek om te dien waar die behoefte aan Koninkryksverkondigers groot is. Lees omtrent hulle ondervindinge, en vind uit wat hulle wenke vir sukses is.
Hulle het hulle gewillig aangebied—In Turkye
In 2014 was daar ’n spesiale predikingskampanje in Turkye. Waarom was hierdie kampanje gereël? Wat was die resultaat?
Hulle het hulle gewillig aangebied —In Wes-Afrika
Wat het party Europeërs beweeg om na Wes-Afrika te trek, en hoe het dinge vir hulle afgeloop?
Ons het besluit om ons lewe te vereenvoudig
’n Toespraak by ’n byeenkoms het ’n getroude paartjie in Colombia gehelp om weer na hulle prioriteite te kyk.
Waarin het ek my nou begewe?
Lees hoe ’n sendeling in Benin gebaretaal geleer het om dowe mense te help om nader aan God te kom.
Wat ek as kind gekies het
’n Jong seun van Columbus, Ohio, VSA, het besluit om Kambodjaans te leer. Waarom? Watter uitwerking het hierdie besluit op sy toekoms gehad?