Die geestewêreld
Hemel
Wat is die hemel?
In die Bybel het hierdie woord drie basiese betekenisse.
Wie gaan hemel toe?
Dit is ’n algemene wanopvatting dat alle goeie mense hemel toe gaan. Wat leer die Bybel werklik?
Wat is die Nuwe Jerusalem?
Hoe raak hierdie unieke stad jou?
Woon God op ’n spesifieke plek?
Wat sê die Bybel oor waar God woon? Is Jesus op dieselfde plek?
Engele
Wie of wat is engele?
Hoeveel engele is daar? Het elkeen sy eie naam en persoonlikheid?
Wie is die aartsengel Migael?
Hy het ook ’n ander naam wat waarskynlik bekender is.
Duiwel en demone
Bestaan die Duiwel werklik?
Is die Duiwel net ’n beginsel van boosheid in mense of is hy ’n werklike persoon?
Het God die Duiwel geskep om ons te toets?
ie Bybel se antwoord is logies sowel as vertroostend.
Hoe lyk die Duiwel?
Die Bybel vergelyk die Duiwel met ’n draak of ’n leeu, maar beskryf dit hoe hy lyk?
Waar woon die Duiwel?
Die Bybel sê dat die Duiwel uit die hemel gewerp is. Waar is Satan nou?
Kan die Duiwel mense beheer?
Hoe beïnvloed die Duiwel mense, en hoe kan jy sy strikke vermy?
Veroorsaak die Duiwel alle lyding?
Die Bybel openbaar wat die bron van menselyding is.
Bestaan demone werklik?
Wat is demone? Waar kom hulle vandaan?
Wie was die Nefilim?
Die Bybel noem hulle “die sterkes van die ou tyd, die manne van naam”. Wat weet ons van hulle?