DIE WAGTORING Julie 2015 | Wat jy omtrent angstigheid kan doen
Miljoene mense ondervind rampe en krisisse en tog hanteer party angstigheid beter as ander. Hoe?
VOORBLADONDERWERP
’n Wêreld vol angs!
Studies toon dat selfs matige angs die risiko van ’n vroeë dood vergroot. Wat kan jou help om minder angstig te voel?
VOORBLADONDERWERP
Angstigheid oor geld
’n Man het na sy gesin omgesien selfs toe pryse van basiese benodigdhede tot die miljarde gestyg het.
VOORBLADONDERWERP
Angstigheid oor jou gesin
’n Vrou het geleer hoe om egbreuk en egskeiding te oorkom en wat geloof werklik beteken.
VOORBLADONDERWERP
Angstigheid oor gevaar
Hoe kan jy minder angstig voel oor oorlog, geweld, besoedeling, klimaatsverandering en epidemies?
DIE BYBEL VERANDER LEWENS
My lewe het al hoe slegter geword
Stephen McDowell was ’n gewelddadige jong man, maar ’n moord wat hy nie gepleeg het nie, het hom laat besluit om sy lewe te verander.
Kan ons werklik God se hart bly maak?
Die antwoord kan gevind word in die lewe van Job, Lot en Dawid, wat almal ernstige foute gemaak het.
Het jy geweet?
Hoe is handmeule in die ou tyd gebruik? Waarna verwys die woord “boesemposisie”?
Antwoorde op Bybelvrae
Sal daar ooit ’n tyd wees wanneer daar nie meer boosheid is nie?
Nog aanlyn materiaal
Sal God my help as ek bid?
Stel God werklik belang in ons probleme?