DIE WAGTORING Mei 2011
SLEUTELS TOT GESINSGELUK
Hoe kinders ’n huwelik verander
Vind uit hoe Bybelbeginsels ouers kan help om hulle by hierdie nuwe fase in die lewe aan te pas.
’n Vreedsame groep verdedig hulle goeie naam
Hoe het Jehovah se Getuies hulle goeie naam in Rusland verdedig?