DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Februarie 2020
Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 6 April–3 Mei 2020.
Jehovah, ons liefdevolle Vader, is baie lief vir ons
Ons kan die vertroue hê dat ons hemelse Vader lief is vir ons, vir ons omgee en ons nooit sal verlaat nie.
Ons is baie lief vir Jehovah, ons Vader
Kyk na ’n paar spesifieke dinge wat ons kan doen om te wys dat ons ons Vader, Jehovah, liefhet.
Bevorder vrede deur teen afguns te stry
Ons sukkel dalk soms met gevoelens van afguns. Kyk na praktiese maniere hoe ons teen die slegte eienskap van afguns kan stry en hoe ons eerder vrede met ander kan bevorder.
Laat Jehovah jou help om kalm te wees
Hanna, die apostel Paulus en koning Dawid het met angstigheid gesukkel. Wat kan ons leer uit die manier waarop Jehovah vir hulle vertroos en gehelp het om kalm te wees?
LEWENSVERHAAL
Ek het baie seëninge ontvang omdat ek by goeie voorbeelde geleer het
Léonce Crépeault vertel hoe goeie voorbeelde van geloof hom gehelp het om oor sy vrese te kom en om wonderlike seëninge gedurende omtrent 58 jaar van voltydse diens te geniet.
Het jy geweet?
Hoe bevestig argeologie die rol van Belsasar van Babilon?