ONTWAAK! Maart 2015 | Is daar ’n God? Maak dit ’n verskil?

Die antwoord sal jou dalk verbaas.

VOORBLADONDERWERP

Is daar ’n God? Maak dit ’n verskil?

Kan die antwoord op ’n vraag wat volgens baie mense onbeantwoordbaar of van geen belang is nie, werklik saak maak?

ONS BESKOU DIE WÊRELD

Die kollig val op Afrika

Omkopery en renosterstropery het iets in gemeen.

HULP VIR DIE GESIN

Verhoudings met skoonouers

Drie wenke kan julle help om te verhoed dat probleme met skoonouers in huweliksprobleme ontaard.

’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS

Besluite wat vastelande verdeel het

Waarom is Brasilië die enigste land in die Amerikas waar Portugees die hooftaal is?

Vars lug en sonskyn—Natuurlike “antibiotika”?

Die moderne wetenskap bevestig die akkuraatheid van waarnemings wat gedurende die 1800’s gemaak is.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Dobbelary

Is dit net onskadelike pret?

IS DIT ONTWERP?

Die merkwaardige gehoor van die grootwasmot

Met sy eenvoudige oor, kan die mot beter as enige ander dier hoor.

Nog aanlyn materiaal

Wat jongmense sê oor seksuele teistering

Vind uit wat vyf jongmense sê oor teistering en wat om daaromtrent te doen.

Wees netjies en skoon

Jehovah het ’n plek vir alles. Leer hoe jy ook netjies kan wees!