ONTWAAK! September 2013 | Die waarheid oor Allerheiligeaand

Baie mense wat Allerheiligeaand vier, weet nie wat die oorsprong daarvan is nie. Kyk waarom ’n mens versigtig moet wees.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: minder Arktiese ys, ivoorstropers in Kongo, skade aan koraal in die Groot Barrière-rif en bakterieë in moedersmelk.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Voorhuwelikse seks

Kyk wat die Bybel sê oor voorhuwelikse seks en ander vorme van seksuele intimiteit.

VOORBLADONDERWERP

Die waarheid oor Allerheiligeaand

Vind uit wat die bose oorsprong van Allerheiligeaand (Halloween) en soortgelyke vierings is.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om te vergewe

Waarom is dit soms so moeilik om te vergewe? Kyk hoe die Bybel se raad kan help.

ONDERHOUD

’n Nierspesialis verduidelik waarom sy aan God glo

Waarom het ’n dokter en voormalige ateïs aan God en die sin van die lewe begin dink? Wat het haar beweeg om haar beskouing te verander?

’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS

Zheng He

Wie was Zheng He? Lees van sy merkwaardige seereise en wat dit ons van China leer.

IS DIT ONTWERP?

Die keiserpikkewyn se verekleed

Wat het seebioloë omtrent hierdie voël se vere ontdek?

Nog aanlyn materiaal

Wat kan ek omtrent seksuele teistering doen?

Vind uit wat seksuele teistering is en wat om te doen as jy ’n slagoffer daarvan is.

Wat moet ek oor teksboodskappe weet?

Teksboodskappe kan jou vriendskappe en jou reputasie raak. Vind uit hoe.

Sê nou ek het ’n gesondheidsprobleem? (Deel 1)

Vier jongmense vertel wat hulle help om hulle gesondheidsprobleme te verduur en positief te bly.

Sit ’n boelie op sy plek sonder om te baklei

Leer waarom mense geboelie word en wat jy kan sê of doen wanneer dit gebeur.

Josef in Egipte

Hoe kan jy God bly maak selfs wanneer niemand jou dophou nie? Lees hierdie Bybelverhaal en leer uit Josef se voorbeeld.