ONTWAAK! Februarie 2013 | Immigrasie—Drome en die werklikheid
Voor watter probleme het immigrante in ’n nuwe land te staan gekom?
Ons beskou die wêreld
Bly op hoogte van aktuele sake en interessante brokkies van regoor die wêreld.
HULP VIR DIE GESIN
Hoe om op te hou stry
Stry jy en jou maat alewig? Leer hoe Bybelbeginsels jou huwelik tot voordeel kan strek.
ONDERHOUD
’n Ontwerper van robotte verduidelik waarom hy in God glo
Professor Massimo Tistarelli vertel waarom hy sy beskouing van evolusie verander het.
’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS
Plato
Lees hoe Plato se idees met Christelike leringe vermeng geraak het.
DIE BYBEL SE BESKOUING
Gee God om vir die behoeftiges?
Vind uit hoe God toon dat hy vir die behoeftiges omgee.
IS DIT ONTWERP?
Die stert van die rooikopkoggelmander
Hoe spring rooikopkoggelmanders van ’n horisontale oppervlak na ’n vertikale muur?
Nog aanlyn materiaal
Wat moet ek oor teksboodskappe weet?
Teksboodskappe kan jou vriendskappe en jou reputasie raak. Vind uit hoe.
Die verhaal van Jakob en Esau
Lees oor Jakob en Esau, twee broers wat geleer het om met mekaar oor die weg te kom.