ONTWAAK! November 2012 | Jy kan ’n suksesvolle enkelouer wees!

Wat het party enkelouers gehelp om hulle moeilike rol te vervul?

VOORBLADONDERWERP

Jy kan suksesvol wees!

Daar is enkelouers wêreldwyd wat hulle kinders suksesvol grootmaak. Lees wat hulle te sê het.

VOORBLADONDERWERP

Kry ondersteuning

Hoe kan jy ’n sterk ondersteuningsnetwerk ontwikkel vir wanneer jy hulp nodig het?

VOORBLADONDERWERP

Wees ’n goeie kommunikeerder

Watter Bybelbeginsels kan jou help om die kommunikasiekanale met jou kinders oop te hou?

VOORBLADONDERWERP

Stel die regte prioriteite

Identifiseer wat werklik belangrik is vir jou en jou kinders en gee prioriteit aan hierdie dinge.

VOORBLADONDERWERP

Stel duidelike perke

Dit kan ’n uitdaging wees om vir kinders perke te stel. Hoe kan jy daarin slaag om dit te doen?

VOORBLADONDERWERP

Stel goeie sedelike waardes vas

Hoe kan Bybelbeginsels jou help om goeie waardes by jou kinders in te skerp?

VOORBLADONDERWERP

Wend jou tot God vir hulp

Stel God werklik belang in jou as ’n enkelouer? Vind uit hoe baie mense God se goedheid ervaar.

IS DIT ONTWERP?

Die balanseerkolfies van die vlieg

Het jy al ooit gewonder waarom dit so moeilik is om ’n vlieg te vang? Sien wat wetenskaplikes ontdek het.

Die Bybel—’n Boek van akkurate profesie—Deel 7

Die Bybel voorspel dat alle goddeloosheid tot ’n einde sal kom. Hoe sal dit gebeur, en wanneer?

Die ysduiker—’n Voël met unieke roepe

Het jy al ooit een van die ysduiker se roepe gehoor? Vind meer uit oor hierdie voël se kleurvolle repertoire.

JONGMENSE VRA

Hoe kan ek stres hanteer?

Vind meer uit oor groot stresfaktore en wat jy kan doen om dit te hanteer.

LEWENSVERHAAL

Hulle het nooit moed opgegee met my nie

Wat het ’n man met ’n liefde vir alkohol en geweld gehelp om sy lewe te verander?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Betaal dit om te spog?

Wil jy vriende hê wat lief is vir jou weens wat jy besit of weens wie jy is?

Middeleeuse meesters van die meganika

Wanneer het outomatiese, programmeerbare toestelle te voorskyn gekom? Die antwoord sal jou dalk verbaas.

’n Sleutel om die Bybel te verstaan

As jy die Bybel een onderwerp op ’n slag ondersoek, kan dit help om die basiese leringe daarvan duidelik te maak. Hoe?

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: Kopbeserings in sokker, die gevare van hibriedvoertuie en die koste van natuurrampe.

Vir gesinsbespreking

Leer in hierdie maand se “Vir gesinsbespreking” oor God se skeppingswerke, hoe Jonatan vir Dawid beskerm het en Jehovah se Getuies in Mianmar.