Jy is die een
Laai af:
1. Jy’s die een,
jy is die een vir my.
Wie jy is,
maak my hart só bly.
Ek voel jou diep respek,
sien hoe jy by my staan.
Jy laat my weet
dat ek vir jou trots maak.
My hart swel as ek dink
aan wie en wat jy is.
En tot in ewigheid
sal ek vir jou lief wees.
(REFREIN)
Jehovah sal seker maak
ons bly verlief op mekaar.
Vir ewig is dit jy, jy’s die een vir my –
jy is die een.
2. Jy’s die een vir my,
jy laat my weet jy’s daar.
Ek voel geliefd,
sien hoe jy by my staan.
My hart swel as ek dink
aan ons diens saam as een.
Ek’s trots op jou, my lief,
en sal vir ewig wees.
(REFREIN)
Jehovah sal seker maak
ons bly verlief op mekaar.
Vir ewig is dit jy, jy’s die een vir my –
jy is die een.
Jehovah sal seker maak
ons bly verlief op mekaar.
Vir ewig is dit jy, jy’s die een vir my –
jy is die een.
Jy is die een,
my lief.