Psalms 124:1-8

  • “As Jehovah nie met ons was nie”

    • Uit gebreekte strik ontsnap (7)

    • “Ons hulp is in die naam van Jehovah” (8)

’n Lied van die opgange. Van Dawid. 124  “As Jehovah nie met ons was nie”+– laat Israel dan sê –   “As Jehovah nie met ons was+toe mense ons wou aanval nie,+   dan sou hulle ons lewend ingesluk het+toe hulle woedend was vir ons.+   Dan sou die water ons weggevee heten sou die stroom oor ons gespoel het.+   Die woeste water sou ons oorweldig het.   Mag Jehovah geloof word,want hy het ons nie as prooi vir hulle tande gegee nie.   Ons is soos ’n voël wat ontsnap hetuit die jagter se strik.+ Die strik is gebreek,en ons het ontsnap.+   Ons hulp is in die naam van Jehovah,+die Maker van hemel en aarde.”

Voetnote