VERTOON Bybelboek Genesis Eksodus Levitikus Numeri Deuteronomium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemia Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied van Salomo Jesaja Jeremia Klaagliedere Esegiël Daniël Hosea Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai Sagaria Maleagi Matteus Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korintiërs 2 Korintiërs Galasiërs Efesiërs Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 Die handelinge van die apostels Hoofstukke 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 Oorsig 1 Aan Teofilus (1-5) Getuies tot aan die eindes van die aarde (6-8) Jesus vaar op na die hemel (9-11) Dissipels kom in eenheid bymekaar (12-14) Mattias gekies om Judas te vervang (15-26) 2 Heilige gees uitgestort by Pinkster (1-13) Petrus se toespraak (14-36) Skares reageer op Petrus se toespraak (37-41) 3 000 gedoop (41) Christelike broederskap (42-47) 3 Petrus genees ’n verlamde bedelaar (1-10) Petrus praat by Pilaargang van Salomo (11-26) “Wanneer alle dinge herstel word” (21) ’n Profeet soos Moses (22) 4 Petrus en Johannes word gearresteer (1-4) Aantal gelowiges groei tot 5 000 manne (4) Verhoor voor die Sanhedrin (5-22) ‘Ons kan nie ophou praat nie’ (20) Gebed om moedig te wees (23-31) Dissipels deel besittings (32-37) 5 Ananias en Saffira (1-11) Apostels doen baie wonderwerke (12-16) Gevange geneem en vrygelaat (17-21a) Weer voor die Sanhedrin (21b-32) ‘Eerder aan God gehoorsaam as aan mense’ (29) Gamaliël se raad (33-40) Predikingswerk van huis tot huis (41, 42) 6 Sewe manne gekies om te dien (1-7) Stefanus aangekla van laster (8-15) 7 Stefanus praat voor die Sanhedrin (1-53) Tydperk van die aartsvaders (2-16) Moses se leierskap; Israel se afgodediens (17-43) God woon nie in mensgemaakte tempels nie (44-50) Stefanus met klippe doodgegooi (54-60) 8 Saulus die vervolger (1-3) Filippus is produktief in Samaria (4-13) Petrus en Johannes na Samaria gestuur (14-17) Simon probeer heilige gees koop (18-25) Die Etiopiese eunug (26-40) 9 Saulus op die pad na Damaskus (1-9) Ananias gestuur om Saulus te help (10-19a) Saulus preek oor Jesus in Damaskus (19b-25) Saulus besoek Jerusalem (26-31) Petrus genees Eneas (32-35) Vrygewige Dorkas opgewek (36-43) 10 Kornelius se visioen (1-8) Petrus se visioen van gereinigde diere (9-16) Petrus besoek Kornelius (17-33) Petrus verkondig goeie nuus aan mense van die nasies (34-43) ‘God is nie partydig nie’ (34, 35) Mense van die nasies ontvang heilige gees en word gedoop (44-48) 11 Petrus vertel die apostels wat gebeur het (1-18) Barnabas en Saulus in Antiogië van Sirië (19-26) Dissipels vir die eerste keer Christene genoem (26) Agabus voorspel hongersnood (27-30) 12 Jakobus doodgemaak; Petrus in die tronk (1-5) Petrus wonderdadig vrygelaat (6-19) Herodes deur ’n engel getref (20-25) 13 Barnabas en Saulus as sendelinge gestuur (1-3) Bediening op Siprus (4-12) Paulus se toespraak in Antiogië van Pisidië (13-41) Profetiese opdrag om vir die nasies te preek (42-52) 14 Toename en teenstand in Ikonium (1-7) Mense in Listra dink Paulus en Barnabas is gode (8-18) Paulus met klippe gegooi, lewe nog (19, 20) Gemeentes word versterk (21-23) Terug na Antiogië van Sirië (24-28) 15 Onenigheid in Antiogië oor besnydenis (1, 2) Kwessie na Jerusalem geneem (3-5) Apostels en ouermanne kom bymekaar (6-21) Brief van die bestuursliggaam (22-29) Bly weg van bloed (28, 29) Gemeentes aangemoedig deur brief (30-35) Paulus en Barnabas gaan uitmekaar (36-41) 16 Paulus kies Timoteus (1-5) Visioen van die Masedoniese man (6-10) Lidia se bekering in Filippi (11-15) Paulus en Silas in tronk gegooi (16-24) Tronkbewaarder en sy huismense gedoop (25-34) Paulus vra vir ’n amptelike verskoning (35-40) 17 Paulus en Silas in Tessalonika (1-9) Paulus en Silas in Berea (10-15) Paulus in Atene (16-22a) Paulus se toespraak by die Areopagus (22b-34) 18 Paulus se bediening in Korinte (1-17) Terug na Antiogië van Sirië (18-22) Paulus vertrek na Galasië en Frigië (23) Apollos word gehelp (24-28) 19 Paulus in Efese; party weer gedoop (1-7) Paulus se onderrigtingswerk (8-10) Sukses ten spyte van demone (11-20) Opskudding in Efese (21-41) 20 Paulus in Masedonië en Griekeland (1-6) Eutigus opgewek in Troas (7-12) Van Troas na Milete (13-16) Paulus vergader met ouermanne in Efese (17-38) Onderrigting van huis tot huis (20) “Dit maak ’n mens gelukkiger om te gee” (35) 21 Op pad na Jerusalem (1-14) Aankoms in Jerusalem (15-19) Paulus volg die ouermanne se raad (20-26) Opskudding in tempel; Paulus gearresteer (27-36) Paulus mag met die skare praat (37-40) 22 Paulus se verdediging voor die skare (1-21) Paulus gebruik sy Romeinse burgerskap (22-29) Sanhedrin kom bymekaar (30) 23 Paulus praat voor die Sanhedrin (1-10) Paulus versterk deur die Here (11) Plan om Paulus dood te maak (12-22) Paulus oorgeplaas na Sesarea (23-35) 24 Beskuldigings teen Paulus (1-9) Paulus se verdediging voor Feliks (10-21) Paulus se saak twee jaar lank uitgestel (22-27) 25 Paulus se verhoor voor Festus (1-12) ‘Die keiser moet my saak verhoor!’ (11) Festus praat met Agrippa oor Paulus (13-22) Paulus voor Agrippa (23-27) 26 Paulus se verdediging voor Agrippa (1-11) Paulus beskryf sy bekering (12-23) Festus en Agrippa se reaksies (24-32) 27 Paulus seil na Rome (1-12) Storm tref die skip (13-38) Skipbreuk (39-44) 28 Op Malta (1-6) Publius se pa word genees (7-10) Weer op pad na Rome (11-16) Paulus praat met Jode in Rome (17-29) Paulus preek twee jaar lank moedig (30, 31) Vorige Volgende Druk Deel Deel Handelinge – Oorsig DIE BYBEL – NUWE WÊRELD-VERTALING (2019-HERSIENING) Handelinge – Oorsig Afrikaans Handelinge – Oorsig https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1001061100/univ/wpub/1001061100_univ_sqr_xl.jpg nwt Handelinge bl. 1553-1555