VERTOON Bybelboek Genesis Eksodus Levitikus Numeri Deuteronomium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemia Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied van Salomo Jesaja Jeremia Klaagliedere Esegiël Daniël Hosea Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai Sagaria Maleagi Matteus Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korintiërs 2 Korintiërs Galasiërs Efesiërs Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 Die eerste boek van Konings Hoofstukke 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 Oorsig 1 Dawid en Abisag (1-4) Adonia probeer koningskap verkry (5-10) Natan en Batseba tree op (11-27) Dawid beveel dat Salomo gesalf word (28-40) Adonia vlug na altaar (41-53) 2 Dawid gee Salomo instruksies (1-9) Dawid sterf; Salomo word koning (10-12) Adonia se plan lei tot sy dood (13-25) Abjatar uitgedryf; Joab doodgemaak (26-35) Simeï doodgemaak (36-46) 3 Salomo trou met Farao se dogter (1-3) Jehovah verskyn aan Salomo in droom (4-15) Salomo vra vir wysheid (7-9) Salomo oordeel tussen twee ma’s (16-28) 4 Salomo se administrasie (1-19) Voorspoed onder Salomo se bewind (20-28) Veiligheid onder wingerdstok en vyeboom (25) Salomo se wysheid en spreuke (29-34) 5 Koning Hiram voorsien boumateriaal (1-12) Werkers deur Salomo opgeroep (13-18) 6 Salomo bou tempel (1-38) Binneste vertrek (19-22) Gerubs (23-28) Graverings, deure, binneste voorhof (29-36) Tempel in ongeveer sewe jaar voltooi (37, 38) 7 Salomo se paleis (1-12) Vaardige Hiram help Salomo (13-47) Die twee koperpilare (15-22) Die See van gegote metaal (23-26) Tien waentjies en komme van koper (27-39) Voorwerpe van goud voltooi (48-51) 8 Die Ark in tempel ingebring (1-13) Salomo spreek volk toe (14-21) Salomo se toewydingsgebed vir tempel (22-53) Salomo seën volk (54-61) Offerandes en toewydingsfees (62-66) 9 Jehovah verskyn weer aan Salomo (1-9) Salomo se geskenk aan koning Hiram (10-14) Salomo se verskillende projekte (15-28) 10 Koningin van Skeba besoek Salomo (1-13) Salomo se groot rykdom (14-29) 11 Salomo se vrouens beïnvloed hom (1-13) Teenstanders teen Salomo (14-25) Belofte dat Jerobeam tien stamme sal ontvang (26-40) Salomo sterf; Rehabeam word koning (41-43) 12 Rehabeam se harde antwoord (1-15) Tien stamme kom in opstand (16-19) Jerobeam word koning van Israel (20) Rehabeam moenie teen Israel veg nie (21-24) Jerobeam se kalfaanbidding (25-33) 13 Profesie teen altaar by Bet-El (1-10) Altaar uitmekaar geskeur (5) Man van God is ongehoorsaam (11-34) 14 Ahia se profesie teen Jerobeam (1-20) Rehabeam regeer oor Juda (21-31) Sisak se aanval (25, 26) 15 Abiam, koning van Juda (1-8) Asa, koning van Juda (9-24) Nadab, koning van Israel (25-32) Baäsa, koning van Israel (33, 34) 16 Jehovah se oordeel teen Baäsa (1-7) Ela, koning van Israel (8-14) Simri, koning van Israel (15-20) Omri, koning van Israel (21-28) Agab, koning van Israel (29-33) Hiël herbou Jerigo (34) 17 Profeet Elia voorspel droogte (1) Kraaie bring vir Elia kos (2-7) Elia besoek weduwee in Sarfat (8-16) Weduwee se seun sterf en word opgewek (17-24) 18 Elia gaan na Obadja en Agab (1-18) Elia en Baälprofete by Karmel (19-40) “Hoe lank sal julle besluiteloos bly?” (21) Droogte van drie en ’n half jaar eindig (41-46) 19 Elia vlug vir Isebel (1-8) Jehovah verskyn aan Elia by Horeb (9-14) Elia moet Hasael, Jehu en Elisa salf (15-18) Elisa aangestel as Elia se opvolger (19-21) 20 Siriërs veg teen Agab (1-12) Agab verslaan Siriërs (13-34) Profesie teen Agab (35-43) 21 Agab wil Nabot se wingerd hê (1-4) Isebel reël dat Nabot doodgemaak word (5-16) Elia se boodskap teen Agab (17-26) Agab verneder homself (27-29) 22 Josafat ondersteun Agab (1-12) Migaja voorspel nederlaag (13-28) Bedrieglike gees om Agab te mislei (21, 22) Agab doodgemaak by Ramot-Gilead (29-40) Josafat se bewind oor Juda (41-50) Ahasia, koning van Israel (51-53) Vorige Volgende Druk Deel Deel 1 Konings – Oorsig DIE BYBEL – NUWE WÊRELD-VERTALING (2019-HERSIENING) 1 Konings – Oorsig Afrikaans 1 Konings – Oorsig https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1001061100/univ/wpub/1001061100_univ_sqr_xl.jpg nwt 1 Konings bl. 508-509