A7-G
Belangrikste gebeurtenisse van Jesus se lewe op die aarde – Die laaste deel van Jesus se bediening in Jerusalem (Deel 1)
TYD |
PLEK |
GEBEURTENIS |
MATTEUS |
MARKUS |
LUKAS |
JOHANNES |
---|---|---|---|---|---|---|
33, 8 Nisan |
Betanië |
Jesus kom ses dae voor die Pasga in Betanië aan |
||||
9 Nisan |
Betanië |
Maria gooi olie op sy kop en voete uit |
||||
Betanië-Betfage-Jerusalem |
Kom Jerusalem triomfantlik binne op ’n donkie |
|||||
10 Nisan |
Betanië-Jerusalem |
Vervloek vyeboom; reinig tempel weer |
||||
Jerusalem |
Hoofpriesters en skrifgeleerdes beraam planne om Jesus dood te maak |
|||||
Jehovah praat; Jesus voorspel sy dood; ongeloof van Jode vervul Jesaja se profesie |
||||||
11 Nisan |
Betanië-Jerusalem |
Les uit uitgedroogde vyeboom |
||||
Jerusalem, tempel |
Sy gesag bevraagteken; illustrasie van twee seuns |
|||||
Illustrasies: moorddadige landbouers, huweliksfees |
||||||
Beantwoord vrae oor God en keiser, opstanding, grootste gebod |
||||||
Vra skare of Christus Dawid se seun is |
||||||
Veroordeel skrifgeleerdes en Fariseërs |
||||||
Let op weduwee se bydrae |
||||||
Olyfberg |
Gee teken van toekomstige teenwoordigheid |
|||||
Illustrasies: tien maagde, talente, skape en bokke |
||||||
12 Nisan |
Jerusalem |
Joodse leiers beraam planne om hom dood te maak |
||||
Judas onderhandel om hom te verraai |
||||||
13 Nisan (Donderdagmiddag) |
Naby en in Jerusalem |
Berei voor vir laaste Pasga |
||||
14 Nisan |
Jerusalem |
Eet Pasga saam met apostels |
||||
Was apostels se voete |