A7-H
Belangrikste gebeurtenisse van Jesus se lewe op die aarde – Die laaste deel van Jesus se bediening in Jerusalem (Deel 2)
TYD |
PLEK |
GEBEURTENIS |
MATTEUS |
MARKUS |
LUKAS |
JOHANNES |
---|---|---|---|---|---|---|
14 Nisan |
Jerusalem |
Jesus identifiseer Judas as verraaier en stuur hom uit |
||||
Stel die Here se Aandmaal in (1Kor 11:23-25) |
||||||
Voorspel dat Petrus hom sal verloën en dat apostels verstrooi sal word |
||||||
Belowe ’n helper; illustrasie van ware wingerdstok; gee opdrag om lief te hê; laaste gebed saam met apostels |
||||||
Getsemane |
Angs in die tuin; Jesus word verraai en in hegtenis geneem |
|||||
Jerusalem |
Ondervra deur Annas; verhoor deur Kajafas, Sanhedrin; Petrus verloën hom |
|||||
Judas die verraaier hang homself (Han 1:18, 19) |
||||||
Voor Pilatus, dan Herodes en terug na Pilatus |
||||||
Pilatus wil hom vrylaat maar Jode vra vir Barabbas; gevonnis om aan folterpaal te sterf |
||||||
(ca. 15:00, Vrydag) |
Golgota |
Sterf aan folterpaal |
||||
Jerusalem |
Liggaam van folterpaal afgehaal en in graf neergelê |
|||||
15 Nisan |
Jerusalem |
Priesters en Fariseërs kry wag vir graf en verseël dit |
||||
16 Nisan |
Jerusalem en omgewing; Emmaus |
Jesus opgewek; verskyn vyf keer aan dissipels |
||||
Ná 16 Nisan |
Jerusalem; Galilea |
Verskyn nog ’n paar keer aan dissipels (1Kor 15:5-7; Han 1:3-8); onderrig hulle; gee opdrag om dissipels te maak |
||||
25 Ijjar |
Olyfberg, naby Betanië |
Jesus se hemelvaart, 40ste dag ná sy opstanding (Han 1:9-12) |