Liefde
Hoe het Jehovah liefde gewys?
Jer 31:3; Joh 3:16; Ro 5:8; 1Jo 4:8, 19
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Ge 1:1, 26-31; 2:8, 9, 15, 16 – Jehovah berei die aarde liefdevol voor en gee die eerste mense baie dinge wat hulle in die tuin van Eden kan geniet
-
Ps 104:27-30 – Die psalmis loof Jehovah vir die liefdevolle manier hoe Hy vir alle lewende dinge sorg
-
Hoe kan ons liefde wys?
Joh 13:34, 35; 15:12, 13; 1Pe 4:8; 1Jo 4:10, 11; 5:3
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Mt 22:36-39 – Jesus wys wat die twee grootste gebooie is, en albei behels liefde
-
1Kor 13:1-8 – Die apostel Paulus verduidelik dat liefde belangrik is. Hy sê ook vir ons hoe ons liefde kan wys
-